Marnus Broodryk is ’n bekende entrepreneur, skrywer en Shark Tank-beoordelaar.

Kom geniet die oggend saam AfriVriendelik wanneer ons sakegeheime uitruil en meer oor entrepreneurskap leer. Ons stel ook ons entrepreneurskompetisie vir 2018 bekend en bied jou die geleentheid om met entrepreneurs in jou omgewing te netwerk.

Pretoria

Datum: 20 September 2018

Tyd: 8:00

Plek: Ivory Manor, Elarduspark, Pretoria

RSVP: Voor of op 17 September 2018

Stellenbosch

Datum: 5 Oktober 2018

Tyd: 9:00

Plek: Spier Wynlandgoed, Stellenbosch

RSVP: Voor of op 1 Oktober 2018

Koste: R120 per persoon

Toegang: Bevestig asseblief jou bywoning teen 17 September 2018/1 Oktober 2018 deur jou naam en bewys van betaling na chante.kelder@afriforum.co.za te stuur. Slegs beperkte plek is beskikbaar – maak dus gou!

Vul die vorm in:

 

Afrikaans-Vriendelik Blog

Gaan deur die nuutste artikels op ons blog.