Science Success

Vraestelboeke vir Fisiese Wetenskappe gr 10 -12

20 Vraestelle in elke boek vir grade 10 – 12 volgens KABV-sillabus.

Volledig-uitgewerkte antwoorde. Afrikaanse en Engelse boeke is apart beskikbaar.

Baie bekostigbaar – R75/boek (2016). Kan per pos/koerier afgelewer word.

Al wat regtig in hierdie vak help, is om deur baie vrae te werk en die boeke verskaf dit. Eerste in sy soort in Suid-Afrika vir Fisiese Wetenskappe.

Skryf 'n resensie

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sint Georgestraat
Simpelveld 6369 LI NL
Kry aanwysings
Ma - Vr: 07:30 - 17:00