Afrikaans-Vriendelik Blog

Gaan deur die nuutste artikels op ons blog.

Wees meer effektief – beste advies van kenners 

Ons bestuur ons finansies, ons emosies en ons huwelike en ons bestuur ander mense – is dit nie ook tyd om jou persoonlike lewe te bestuur nie? Om meer effektief te wees, beteken nie om meer gedoen te kry nie, maar eerder om meer gefokus te wees. Jou doel met jou...

Slegte gewoontes en hoe om hulle te vervang met goeies 

Waarom byt ons ons naels, kyk kort-kort na e-posse of bring ure op Facebook en Instagram deur? Waarom stap jy elke keer yskas toe selfs al is jy nie werklik honger nie of lê jy en Netflix kyk terwyl jy aan jou nuwe besigheidsidee moet werk? Boonop weet ons dat dit ons...

Dít is hoekom multitaakverrigting nie doeltreffend is nie.

Jy ken die volgende scenario teen dié tyd waarskynlik alte goed: Jy stap op ’n Maandagoggend by die kantoor in, steeds effe oorbluf deur die wrede skok dat die naweek daarmee heen is en jy weer holderstebolder in die grootmenswêreld gegooi is tot vyfuur Vrydagmiddag....

AfriVriendelik en AfriForum Onderwys stel entrepreneurskompetisie bekend

AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het vanjaar besluit om saam te werk om ’n kompetisie – Besigheidsbytjies – vir junior entrepreneurs van stapel te stuur. Hierdie kompetisie is op 25 April 2019 by Laerskool Roodekrans in Roodepoort bekend gestel. Die doel van dié...

Dié mentors sal jou help op die pad na sukses 

Sukses word bepaal deur jou vermoë om op enige gegewe oomblik die regte hulpbronne op die regte manier aan te wend. Mentorskap kan jou deurentyd help om dit wat jy reeds het, slimmer aan te wend – en soos daar in ons vorige artikel verduidelik is, kan dit die...

Is dit produktief om stokperdjies te hê?

Volgens Shawn Achor maak die afskei van dopamien in jou brein jou 31% meer produktief, 37% meer doeltreffend in verkope en verlaag ook die kans dat jy uitbrand. Maar hoe skei jou brein meer dopamien af? Deur take te verrig wat niks met jou werk te doen het nie, soos...

Jou eenstop entrepreneursplatform