Afrikaans-Vriendelik Blog

Gaan deur die nuutste artikels op ons blog.

AfriVriendelik en AfriForum Onderwys stel entrepreneurskompetisie bekend

AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het vanjaar besluit om saam te werk om ’n kompetisie – Besigheidsbytjies – vir junior entrepreneurs van stapel te stuur. Hierdie kompetisie is op 25 April 2019 by Laerskool Roodekrans in Roodepoort bekend gestel. Die doel van dié...

Dié mentors sal jou help op die pad na sukses 

Sukses word bepaal deur jou vermoë om op enige gegewe oomblik die regte hulpbronne op die regte manier aan te wend. Mentorskap kan jou deurentyd help om dit wat jy reeds het, slimmer aan te wend – en soos daar in ons vorige artikel verduidelik is, kan dit die...

Is dit produktief om stokperdjies te hê?

Volgens Shawn Achor maak die afskei van dopamien in jou brein jou 31% meer produktief, 37% meer doeltreffend in verkope en verlaag ook die kans dat jy uitbrand. Maar hoe skei jou brein meer dopamien af? Deur take te verrig wat niks met jou werk te doen het nie, soos...

Vyf maniere waarop nuwe besigheidseienaars stres kan beheer 

Enigiemand wat al sy of haar eie besigheid begin het, kan met sekerheid daarvan getuig dat dit nou maar eenmaal ’n gegewe is dat stres ’n beduidende rol speel – veral tydens die eerste drie tot vyf jaar, wanneer die besigheid nog sy voete vind en onder finansiële druk...

Ek hou van my werk maar minder van my baas. Wat nou?

As jou baas jou geluk by die werk beïnvloed, is jy beslis nie die enigste een nie. ’n Meningspeiling deur OfficeTeam wys dat amper helfte van werknemers wil afstand doen van hulle werk of pos omdat hulle direkte bestuurders hulle nie waardeer nie. Daar is dikwels ’n...

AfriForum Netwerk se gids is 1 000 besighede sterk

Die AfriVriendelik-inisiatief, AfriForum Netwerk, wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, is goed op dreef met 1 000 geregistreerde ondernemings op sy databasis. AfriForum Netwerk (voorheen bekend as Afrikaans-Vriendelik) is ’n aanlyn databasis...

Jou eenstop entrepreneursplatform