Wenners van die Boeremeisie geskenkpakke: Irene Groenewald en Natalie Holtshauzen

Wenner van die Buffelsfontein vellies: Christelle Smit

Let wel:

  1. Stuur asseblief jou posadres (waar jy bedags is) en selfoonnommer (waar ons jou kan kontak deur die dag) na chante.kelder@afriforum.co.za. 
  2. Indien jy die wenner is van die Buffelsfontein vellies, stuur ook of jy die dames- of mans vellies verkies en jou skoengrootte.
  3. Indien ons nie teen Woensdag, 13 Junie 2018, jou besonderhede ontvang het nie, behou ons die reg voor om ’n ander wenner aan te kondig.

Afrikaans-Vriendelik Blog

Gaan deur die nuutste artikels op ons blog.