Augustus 2019

As deel van ons fokus om entrepreneurs en kleinsake ondernemings te bevorder, fokus ons weekliks op verskillende dorpe se besighede deur hulle op ons sosiale media te plaas.

Program

5 – 9 Augustus 2019

Port Elizabeth, Oos-Londen

12 – 16 Augustus 2019

Humansdorp, Uitenhage

19 – 23 Augustus 2019

Jeffreysbaai, Kaap St. Francis

26 – 30 Augustus 2019

Graaff-Reinet, Willowmore

WIL JY GRAAG OP ONS SOSIALEMEDIAPLATFORM VERSKYN?

Indien jou besigheid in een van ons #MyDorp-fokusdorpe is, stuur vir ons ‘n e-pos na afrivriendelik@afriforum.co.za en lys jou besigheid op ons gids.

Jou eenstop entrepreneursplatform